My name is Naomi Serfontein, now Oosthuizen I matriculated in 2010 from Langenhoven Gimnasium have a National Diploma: Animal Health and BTECH: Animal Health. 5 year experience as a Research Assistant at the Research Farm, (Proefplaas, Oudtshoorn.) Experience in 'Farm watching'-looking after farms while the farmer is away. Feeding live stock, pets and house sitting. I have been working with horses for more than a year on a Stud farm near Botrivier. The stud require me to look after the farm and horses: farm managing, foal caring, horse training, feeding, health care and all farm duties
I’ve been working with animals my whole life, living on a farm and having pets of our own. For the past Ten years I’vebeen house sitting and looking after animals while people are away on business, holiday or for a weekend.
This is your solution!
Decrease anxiety and help prevent weight loss. Eliminate the stress on your animal/s. Choose OPPAS for being his/her family while you are away. Leave your animal in his/her comfort-zone at home and let me do the loving care. OPPAS is not just a job, but it is a living code to take care of our animals as they take care of us!
Welkom by OPPAS Pet Sitter!
My naam is Naomi (Serfontein) Oosthuizen. Matrikuleer by Langenhoven Gimnasium, 2010. Nasionale Diploma: Dieregesondheid, BTECH: Dieregesondheid. 5 jaar Werkservaring by die Navorsingsplaas (Proefplaas) te Oudtshoorn as Navorsings Assistent. Ek het heelwat ondervinding opgedoen tydens die omsien na plase van medeboere terwyl hulle weg was.
Ek het op 'n Perde Stoet plaas gewerk vir meer as 'n naby Botrivier. Ek was aangestel vir allerdaagse plaas bestuur insluit: Diere versorg, voeding, gesondheid van perde en ook perde werk voor ruiters hulle ry. Vir meer as Tien jaar sien ek om na huise en versorg troeteldiere met liefdevolle aandag terwyl die eienaars met sakebesoeke, vakansie of naweke weg is. Ek sal jou diere baie mooi oppas en versorg.
By OPPAS is ons diere se welsyn 'n leefwyse en gee ons liefde en ondersteuning vir die liefde wat ons ook van hulle ontvang.
Wanneer diere alleen gelos word veroorsaak dit spanning wat lei tot gewigsverlies trauma ens. Ek versorg die troeteldiere in die gerief van sy/haar eie omgewing en woonplek.